All works by JOHANN BOOYENS unless specified.
Boorling van Pretoria in die ou Transvaal. Geskool, getugtug en voorgraads gestudeer in die Jakaranda stad, waarna hy In Kaapstad nagraads ontwerp en drukkuns gestudeer en klas gegee het. Tans besig om koud te kry in Skotland, met verteenwoordiging in verskeie galerye, uitstallings en versamelings.